Station 21 red dubble verdieping huis wat brand
BRITS – Die HEMS span saam met Station 21 Fire and Rescue, was Saterdag aand uitgeroep na ‘n huis brand in Tambotie laan. Met aankoms was gesien dat daar ‘n brand begin het op die boonste verdieping. Station 21 het die brand geblus voordat dit verder kon versprei het. Baie dankie aan alle lede op die toneel!