Hoërskool Brits Top 15 atlete uitslae
BRITS – Die volgende leerders van Hoërskool Brits het onder die Top-15 atlete in hul onderskeie items geeindig, baie geluk!
• Mia de Beer is 1ste met die 400m en 4de met die 200m dogters o/17
Caitlyn Smit is 8ste met die 100mh dogters o/17
• Franco Pienaar is 11de uit 112 atlete met die 200m seuns o/17
Kyle Vos is 11de met die 3000m seuns o/17
• Hanko Swanepoel is 13de met die 400mh seuns o/16
• Wilance Bruwer is 7de uit 54 met gewigstoot en 10de met diskus dogters o/15
• Kayleigh Cooks is 10de met die 3000m dogters o/15
• Dominique Bodenstein is 15de met hoogspring dogters o/15
• Zian Oosthuizen is 6de met die 300mh en 15de met die 100mh seuns o/15
• Jahno Lombard is 1ste met die hoogspring seuns o/14