Dubble voertuig ongeluk op Silkaatsnek

BRITS – Die HEMS span was Sondag ontbied na ‘n dubble voertuig ongeluk by die Silaakstnek T-aansluiting. Daar was net geringe beserings opgedoen en die pasiënte was op die toneel behandel. Baie dankie aan elke betrokke lid wat op die toneel gehelp het!