Hoërskool Brits Krieket – HPL Toernooi

BRITS – Die trui-oorhandiging van die krieket spanne was op Woensdag, 11 Oktober 2023 in Hoërskool Brits se skoolsaal gehou. Baie dankie aan die borge van die onderskeie spanne:
• Brave Dragons – Intertoy Toyota
• Wild Lions – Pick n Pay Brits Mall
• Strong Bears – Veridian
• Ginger Cats – Orange Brand Consulting
• Sinister Spiders – Litzkee
Baie dankie ook aan Jean Durandt van HOUTgoed vir die borg van die HPL Toernooi-trofee. Julle manne lyk puik nou!