Wat ‘n sterrelig aand by Wagpos!
BRITS – Die Hoërskool Wagpos se jaarlikse Mnr en Mej Wagpos, met die tema Sterrelig, was ‘n besonderse aand. Wagpos wil elke borg wat die aand moontlik gemaak het hartlik bedank. Aan elke personeellid wat betrokke was dankie vir elkeen se insette tot die suksesvolle aand.
Baie geluk aan ons wenners:
Debutant: Brighita Haughton
Mnr Fotogenies: SW Liebenberg
Mej Fotogenies: Anri Greyling
Mnr Persoonlikheid: Pierre Badenhorst
Mej Persoonlikheid: Leandri Grobler





