Finale uitslae van die XCO Cup
BRITS – Die finale uitslae van die XCO Cup. Die skool is baie trots op elke leerder wat deel geneem het! Julle het puik presteer geduurende die sport.
Junior Men: 17-19 jaar:
1ste: Gustav Venter
5de: Danie du Plooy
7de: Avian van den Heever
9de: Christopher Priem
11de: Tiaan Willemse
Youth Men: 15-16 jaar:
5de: Raynard Turpin
9de: DJ du Plessis
10de: Divan Kruger
14de: Gustav Wilson
18de: Christopher Kemp
20ste: Marko le Roux
Youth Female 15-16 jaar:
2de: Abigail van Schalkwyk
Sub Junior 13-14:
7de: Jan-Zias van der Merwe
9de: MC Lategan
10de: Armand van Staden