Noordwes XCO Cup #4 uitslae

BRITS – Atlete van Laerskool Brits het die afgelope naweek aan die Noordwes XCO Cup #4 in Hartbeespoort deelgeneem. Baie geluk aan die volgende Britsies met hul uitslae:
– Joe het ‘n 4de plek behaal.
– Danel het ‘n 18de plek behaal.
– Herman het ‘n 22ste plek behaal.