Vodacom ‘fibre’ draad raak gegrou in Elandsrand

ELANDSRAND – Madibeng gaan eers Maandag die gebaste waterpyp in Drakensbergweg kan herstel. Die tydlyn vir herstel is +-5 ure. Die omliggende strate soos Witteberg, Sederberg env sal dan geen water hê terwyl die Munisipale werkers die pyp herstel. Vodacom fiber is tans ook af in die gebied omrede die draad raak gegrou was. – Cllr Jan Smith