1ste span krieket slaan ‘n bal aan die brand
BRITS – Laerskool Brits se 1ste-span is aan die brand. Die manne het teen Laerskool Thabazimbi goeie werk op die krieketveld gelewer en heelwat paaltjies het in die skool se guns gekantel. Welgedaan manne en hul afrigters!