Britsies gaan ‘n ding aan die brand praat!
BRITS – Baie sterkte aan die Britsie redenaars wat aan die Semi-finaal Aktv-redenaars in Wolmaranstad gaan deelneem. (Martin Lampbrecht en Mieke Stander was afwesig tydens die neem van die foto.) Geniet julle sjokolade bedefie en weet met elke happie wat jy vat dat Juffrou Jolani du Preez en Elmari Herholdt aan julle dink en vir julle bid.