Motor bars deur rioolplaas palissade

BRITS – Vroeg vrydag oggend is daar ‘n motor wat van die pad afgeweer en deur die rioolplaas buite Brits se palissade gejaag het. Die motoris is met ligte beserings behandel en die motor is weggesleep. Wat tans ‘n groot vraag inhou is waneer die Madibeng Munisipaliteit die gat in die palissade kan herstel wat gaan keer dat die rioolwerke se krag bokse ook nie sal deurloop deur die diefstal wat ons dorp tans ervaar. Sonder krag sal die rioolplaas wat kla gebuk gaan deur instandhouding swaarder die bietjie werk wat tans verrig word op die perseel kan volhou.