BREAKING NEWS: Slaggat laat tot trok vassit in Brits

BRITS – Die vraag is: ‘Wie moet die slaggat regmaak en die gat weer vul?’ – sekerlik wie vir die probleem eerste kan blameer word! Talle motoriste en besigheids eienaars krap kop oor die spoed waarteen die Madibneg Munisipaliteit se water eenheid werk om slaggate wat sedert dit begin vorm het maande terug, al trokke laat vassit op die hoek van Reitz straat en De Witts laan in Brits.
Ondersoek is ingestel en daar was uitgevind dat ‘n blameer spel aan die gang is tussen die Madibeng Munisipaliteit se water eenheid en ‘n ‘maatskappy’ wat glo die water pype beskadig het gedurende installasie van kabels in die area.
Daar kan nie tot ‘n oplossing kom wanneer die pyp sal vervang word en die slaggat wat by die dag groei sal herstel word. Politieke partye soos die Democratic Alliance sit druk daagliks op die mense in beheer om die gevaar wat die slaggat inhou te kan herstel. Motoriste word gewaarsku om ‘n ‘Kaapse’ draai te vat om die slaggat asook skade aan jou voertuig te vermy.