Laerskool De Kroon Welpie span gee hul beste op Rugby veld

BRITS – Ons kan met trots sê hierso is Springbok-span potensiaal! Welgedaan aan die Laerskool De Kroon Welpie-span wat hulle beste op die veld gegee het. Ons is baie trots op julle. Baie dankie aan Kaltire vir die Welpies se spoggerige truie.