Kop aan kop Botsing op Silkaatsnek

BRITS – HEMS was ontbied na ‘n kop aan kop botsing op Silkaatsnek buite Brits. Dit is beweer dat die voertuig ander verby gevat het en in aankomende verkeer vasgery het. Op die toneel was twee pasiënte, een persoon het minder ernstige beserings opgedeon en die ander her redelike ernstige beserings opgedoen in die ongeluk. HEMS het die een pasiënt vervoer na ‘n hospitaal in Brits, die ander pasiënt het vervoer gewyer.