Britsies presteer met Noordwes hokkie proewe
BRITS – Die volgende Britsies het voor die vakansie aan Noordwes-proewe in Potchefstroom deelgeneem en is opgeneem in die volgende spanne. Ons is baie trots op julle!
0/12A : Xiluva Maluleka Ruvé Crause Agter: Sias Fourie
0/13A Jandré Gouws
0/13B Reghard Rheeders en Divan Bruwer
0/13C Drikus Fourie en Danielle Fensham
