SAPS, Sekuriteits maatskappye en GPF staan saam in gesig van optogte

BRITS – Alle paaie in en om Brits was suksesvol oop gehou deur goeie samewerking met alle rolspelers van SAPS, Sekuriteitsmaatskappye asook die plaaslike GPF en Afriforum lede.
Die sekuriteitsmaatskappye het gister aand asook deur die loop van die oggend ure – brandende kabels, bande en takke verwyder en groepe wat die paaie geblok het verwyder. Dankie vir alle lede wat saam staan en Brits en die omgewing veilig te hou teen enige wan-optrede wat plaasvind.
Sigbare lede wat gesien was:
1. Secure Guarding
3. Secra
8. GPF lede