Plaaslike besighede gryp in om pad te herstel

BRITS – Met alle kopseer en politiek op die Wagpos pad buite Brits het plaaslike besighede moue opgerol en self ingekryp om die pad te verbeter. Vanoggend was daar ‘n wit trokkie met vier manne gewaar wat besig was om self die slaggate op die Wapos pad op te vul. Baie dankie aan Jan Hendrik Scheepers van Predibor vir die inisiatief om die pad vir motoriste en hul kinders veiliger te maak!