Hoërskool Wagpos Top 15 besoek Tukkies!
BRITS – Die Hoërskool Wagpos se Akademiese Top 15 het Tukkies se Sci-Enza besoek, waar hulle kyk wie kan die sterkste strukture bou, asook die Camera obscura. Hulle het ook ‘n werkswinkel oor die gedrag van gasse bywoon. Almal het die geleentheid vreeslik geniet! Wetenskap is bevange!