Britsies gereed vir die Bonjanala-distrikbyeenkoms
BRITS – Baie sterkte aan ons Britsie-atlete wat môre (as die weer dit toelaat) gaan deelneem aan die Bonjanala-distrikbyeenkoms. Ons is baie trots op elkeen van julle. Gaan gee jou bes, maar gaan geniet ook elke oomblik daarvan!