Tydelike herstel van sinkgat, Van Deventer straat
BRITS – Grond is in die sinkgat gegooi om tydelike herstel aan die pad in Van Deventer straat te doen. Motoriste word gevra om nogsteeds bedagsaam te wees vir waneer die sinkgat weer sal vorm.