Nog ‘n sinkgat steek kop uit, dié keer in Van Deventer straat

BRITS – Motoriste word gewaarsku van ‘n nuwe sinkgat wat in Van Deventer straat gevorm het. Daar is tans padtekens opgesit om die area uit te merk. Dit is nog nie bekend waneer dié sinkgat en pyp lek herstel sal word nie.