Padwerke besig in Brits woonbuurte
BRITS – Die Madibeng Munisipaliteit was besig met dringende herstel werk aan Kretschmar straat vandag. Motoriste was baie verlig dat daar spoedige herstelwerk aan die woonbuurt se paaie gedoen word.