Gevaarlike pad skool toe vir kinders

BRITS – Motoriste word gewaarsku oor die swak toestand van die De Kroon pad wat weereens betrek is met honderede slaggate. Die pad is op dele meer grondpad as teerpad. Ouers het hul bekommer uitgespreuk oor die veiligheid van hul kinders wat daagliks op die gevaarlike pad moet ry om by die skool uit te kom.