Buurtwag vind oorledene in park in Marie straat
BRITS – Lede het reageer na n lid van die publiek rapporteer het dat daar moontlik iets fout was in die park. Alle rolspelers was spoedig op die toneel om die area te beveilig asook om hulp te bied vanaf SAPD. ‘n Oorledene persoon was gevind in die lang gras in die park. Baie dankie aan Protego, Monitornet en PPS wat die Afriforum buurtwag lede so gou bystand verleen het op die toneel na die insident.