Mors van water ‘n groot probleem
BRITS – Tans is daal vele dele van Madibeng wat dringend aandag kort met herstelwerk van gebarste waterpype wat kosbare water lek. Die Madibeng Munisipaliteit word gevra om dringende planne te beraam om die mors van water te bekamp so gou as moontlik.