Wagpos pad erger verwoes na reën
BRITS – Motoriste word gewaarsku om stadig en met geduld te ry op die Wagpos pad buite Brits. Na die baie reën wat die gebied ontvang het die laaste week is meerderheid van die honderde slaggate, wat deur die sloer van padwerke nie herstel word, oopgespoel en hou ‘n groot risiko vir motoriste en voetgangers in.
