Protes optog in Sonop, gebruik alternatiewe roetes
SONOP – Motoriste word aanbeveel om alternatiewe roetes te gebruik om deur Sonop te ry. Lede van die gemeenskap is besig met ‘n protes optog. Die pad is tans geblok met klippe en takke.