Ongeluk op die R566
BAPONG – HEMS was Saterdag na ‘n ongelukstoneel op die R566 in Bapong om hulp te bied. ‘n Enkel voertuig het in ‘n paal in vas gejaag waar een persoon minder ernstige beserings opgedoen het. Die persoon is vervoer na ‘n Hospitaal in Brits vir verdere ondersoek.