Motoriste ontevrede oor die kondisie van die pad by De Ridder straat
BRITS – Padwerke sloer erg by De Ridder straat a.g.v. herstelwerk wat nie afgehandel word nie. ‘n Pyp was reggemaak en die pad was nooit ten volle herstel na hoe ‘n pad moet lyk nie.