So lyk nuwe verwagte brandstof pryse

SUID AFRIKA – Die jongste data van die Sentrale Energiefonds (SEF) dui daarop dat die volgende daling in brandstofpryse (gegrond op oorverhalings) op Woensdag 7 September verwag kan word:

  • 95-oktaan-petrol: Daal met R2,50 per liter
  • 93-oktaan-petrol: Daal met R2,34 per liter
  • 0,05%-swael-diesel: Daal met R1,97 per liter
  • 0,005%-swael-diesel: Daal met R1,89 per liter
  • Paraffien: Daal met R1,72 per liter

Dit sal die tweede opeen[1]volgende daling vanjaar wees en slegs ’n aanduiding van hoe brandstofpryse sou daal, indien dit vasgestel word.