Waterpyp bars naby Hoërskool
BRITS – Motoriste moet bedagsaam bestuur op die hoek van Johan straat en Schutte avenue. Oor die naweek met water druk probleme wat in Brits ervaar word tans, het ‘n pyp onder die pad gebars. Herstelwerk moet nog gedoen word.
