Waterpyp herstel in De Ridder straat
BRITS – Die Madibeng Munisipaliteit is besig met herstelwerk aan ‘n waterlek in De Ridder straat oorkant Brits Hospitaal. Motoriste moet bedagsaam bestuur.