Waterpyp herstel in Prinsloo straat
BRITS – Die Madibeng Munisipaliteit was besig met dringende herstelwerk aan ‘n gebarste water pyp in Prinsloo straat. Die pad was redelik versper en motoriste moet bedagsaam bestuur.