Stormwater noodvore word skoongemaak
BRITS – Die Independent Co het met Uitgawe 33 – 26 January 2022, gerapporteer oor paaie wat in riviere ontaard, omrede meerderheid storm water noodvore nie skoon gehou word nie. Die Madibeng Munisipaliteit was besig Donderdag om pype te ontblok en skoon te maak wat vir maande lank water laat opdam het in Murray avenue.