BREAKING NEWS: Dít is hoe Brits se publieke swembad lyk!
BRITS – Die Brits Sports Gronde se publieke swembad is vir jare al verwaarloos deur die Madibeng Munisipaliteit. Vandalisme asook gebrek aan instandhouding, het die swembaddens met vuil water gelos met meerderheid van al drie swembaddens gekraak. Die badkamers het ook deur vandalisme deurgeloop waar pype uit mure gebreuk is asook wasbakke en die plafon stukkend geslaan is.
