Afriforum Brits se grootste massapatrollie
BRITS – Afriforum Brits Tak wil graag al hul lede, sekuriteits maatskappye en Polisie wat betrokke was by Saterdag aand, 9 Julie 2022, se suksesvolle massapatrollie bedank. Met 77 voertuie ,165 lede en altesaam 3074Km wat afgelê was, was dit nog hul grootste massapatrollie gewees en ‘n baie suksesvolle aand.