Van Deventer straat herstelwerk het begin

BRITS – Motoriste was verlig deur die Madibeng Munisipaliteit se ingryping om met padwerke te begin in Van Deventer straat. Nog vele slaggate wag om herstel te word asook die verkeerslig in die straat wat ‘n groot kopseer vir motoriste en besigheidseienaars is.