Padwerke op die R511

BRITS – In die week het SANRAL herstelwerk aan die R511 buite Brits gedoen. Spanne was spoedig besig om swak punte in die pad te herstel sodat geen slaggate vorm met tyd nie. Motoriste word herinner om geduldig te wees gedurende die “stop & go” en nie vooruit te ry om onnodige verkeers ophopings te voorkom.