Station 21 Fire and Rescue het groot pret in Groenland Kleuterskool!
BRITS – Station 21 Fire en Rescue het die week by Groenland Kleuterskool in Brits gaan kuier. Die brandweer manne het vir hulle ‘n paar van die toerustig gewys en ook verduidelik hoe dit werk. Die kleuters het groot pret gehad met die skuim. Baie dankie Groenland julle is oulik en dankie aan die span wat die kleuters so gelukkig gemaak het!